South Africa
Home.Subscribe.Articles.Contact Us.News.Resources.Health.Downloads.Helpful Links.
Download NOW!
Does the Birth Control pill cause Abortions, by Randy Alcorn

 

Die Droomgewer se Droom vir Vroue

Deur Linnie Lues verwerk

Ons is op 'n plek in ons samelewing waar i.p.v. dat ons staan op die Woord en uitstaan, het ons net begin inskakel met die wêreld.  

 

Ons is Sommerso in Oorbekend.  Alleman is tevrede om net soos almal in oorbekend dieselfde te doen, elke dag.  Ons vra nie meer hoekom ons iets op ‘n bepaalde manier doen nie, ons oordink nie meer die Woord, die bepalings en implikasies daarvan nie.